Entries



Entries


Veels geluk aan almal wat SA nommer ontvang het. Dankie ook aan al ons drywers wat deelgeneem het. Groete Sakkie

AMPTELIKE UITSLAE, KOMMENTAAR EN FOTOS OP FACEBOOK


http://www.facebook.com/groups/137263236374955/ 

NEXT EVENT : 22 NOVEMBER 2014 

Skakel Charl Walters by 082 695 4833 
of epos 43charl@gmail.com vir meer 
inligting of navrae

2014 DATUMS
13 September Practice
27 September Bangers & National Qualifier
11 Oktober Klub
8 Nov Womza Nationals
22 Nov Club Racing
6 Des TBA



DIE KOMITEE VIR 2014/2015
 
VOORSITTER: Charl Walters 082 695 4833 

KLAS KAPTEINE:

V8's 
Midgets 
Heavy Metals
Hotrods** 
1660 Mod
Stockrods 
Mini's 
Wynand Badenhorst 
Graham Parkins 
Schalk van Zijl 
Hank Els 
Francois van Rhyn 
Rian Huisamen 
Rudi Viljoen 
082 850 1568
082 944 0651
082 805 1754 
082 563 7472 
082 474 4664 
072 310 6237
084 703 7646 / 082 726 9872

**Daar was besluit om Hotrods en 2,1 saam te voeg met 1 puntestelsel. Juniors of beginners in die klas is nou 
op 'n aparte puntestelsel



START YOUR ENGINES!


Glen de Jongh het die aksie op die baan laat begin


Nico Breytenbach in kar B112 was die wenner van die Lexus klas. 


C75 Eddie Banks from PEOTR was a crowd favorite

https://www.facebook.com/pages/Randfontein-Oval-Racing/382428558449397

Dankie aan Deon Coetzee wat baie ver gery het om Randfontein te kom verteenwoordig.



Ons sou graag almal met fotos wou bedank maar daar is net nie tyd nie. Ons hoop almal het die Kampioenskap geniet en goeie ondervinding opgedoen vir 'n volgende keer. 


2014 WOMZA NATIONALS - 1


Die Honda van LLewellyn Kotze lyk nie net meer "racey" met sy nuwe bakwerk nie maar was sommer baie vinnig in sy eerste verskyning. Llewellyn sê die kar kan nog verder ontwikkel word.......


Z11 Ewald Spies se posisies onder die top 5 het hom 'n tweede plek in die Kampioenskap besorg.



Anton LLoyd had a great event until it really mattered.... But could still limp home to a second championship place


Ann Bakkes van WOMZA (voor) en 'n klompie van die baie toegewyde amptenare wat verantwoordelik was vir die sukses van die byeenkoms.

http://www.womzasa.co.za/